Konsilie van Efese

Eerste 7 ekumeniese konsilies

1. Nicea I (325)
2. Konstantinopel I (381)
3. Efese (431)
4. Chalcedon (451)
5. Konstantinopel II (553)
6. Konstantinopel III (680681)
7. Nicea II (787)
Aanvaarding deur kerke

1-2: Assiriese Kerk;
1-3: Oriëntaal-Ortodoks;
1-4: Anglikaans, Luthers, Calvinisties, Protestants;
1-7: Rooms-Katoliek, Oosters-Ortodoks

Die Konsilie van Efese, ook bekend as die derde ekumeniese konsilie, van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk is in 431 deur keiser Theodosius II van Bisantium byeengeroep op versoek van Nestorius, die patriarg van Konstantinopel, tydens die pousskap van Celestinus I.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search